Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Saldanha Tigers grom al
Die afgelope twee weke was elektries in Diazville, Saldanha, toe die Saldanha Tigers-rugbyklub sy historiese 2026-seisoen met gemak begin het. Die Tigers, wat vir die eerste keer in die gesogte…
-
Grootuitdaag al op spoed
Nadat die eerste ronde wedstryde van die Weskus-grootuitdaagliga van die Boland-rugbyunie afgehandel is, het vyf spanne geen geheim daarvan gemaak nie dat hulle Saldanhabaai se kroon wil hê. Vir rugbyondersteuners…
-
Rekord vir Weskus-marathon
Die 24ste Weskus-marathon het met groot opgewondenheid die afgelope Saterdag (14 Maart) in Langebaan plaasgevind. Altesaam 5 086 mense het deelgeneem, met ‘n rekord van 1 545 inskrywings vir die 42,2 km-marathon. Volgens Louis…
-
Angell reaching for the stars
At just 14 years old, Angell Pholman from Langebaan is rapidly establishing herself as one of the most exciting young middle-distance athletes in South African school athletics. Now a Grade…
-
-
-
Blitsbokke maak die Weskus trots
Die Blitsbok-spelers Donovan Don van Velddrif en Shilton van Wyk van Saldanha het die Weskus weer eens trots gemaak. Don is by die SA Ruby-toe- kennings as Curriebeker- Speler van…
-
Rugbyseisoen begin!
Met die aanvang van die nuwe seisoen in die Boland-Groot-uitdaagreeks was daar nie juis verrassings nie. Hopefield het Saterdag die Grafkelder in Pella besoek en het by tye gevaarlik gelyk,…
-
MOTH-tak hou gholfdag vir gemeenskapsdiens in St Helenabaai
ST HELENABAAI – Die Weskus Quartel Bomgat (Shellhole) het die afgelope naweek ‘n suksesvolle jaarlikse gholfdag by die Shelley Point-gholfklub in die dorp gehou om fondse in te samel vir…










