Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Skryf in vir halfmarathon op roete deur Langebaan
Die Langebaan-atletiekklub bied op Saterdag 23 Augustus ‘n halfmarathon aan. Deelnemers kan kies om die 5-km-, 10-km- of 21-km-wedloop aan te pak. Volgens Christopher Rodgers, die wedloopdirekteur, kan atlete uitsien…
-
Die Boland Kavaliers bult hul spiere met Curriebeker-sege teen die Cheetahs
Die Sanlam-Boland Kavaliers het hul terugkeer na die Curriebeker se Premierafdeling die afgelope Sondag (28 Julie) op die mees opwindende wyse gevier – met ’n 37-35-oorwinning teen die Toyota Cheetahs…
-
-
Cheetahs tackle Boland in first Currie Cup match of season
After all the excitement of the Springbok wins the last couple of weeks, the local tournament that rugby fans are waiting for, is finally here. The first round of the…
-
Rassie kies span vir Australië-been van die Castle Lager Rugbykampioenskap
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het ‘n sterk 37-man span gekies vir die eerste twee toetse in die Castle Lager Rugbykampioenskap teen Australië.
-
Langasem Andrews hardloop vir Boland
Dawid Andrews (59), ‘n atleet van die Langebaanse Strandlopers-atletiekklub, is gekies om Boland Atletiek by die Atletiek Suid-Afrika-halfmarathon, wat Saterdag 26 Julie in Phalaborwa, Limpopo, plaasvind, te verteenwoordig.
-
WC tennis teams, enter!
The West Coast District Tennis Federation presents the West Coast Winter League 2025. Hosting clubs will be Vredenburg and Malmesbury. The last match will be on Saturday 16 August. Registration…









