Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Finaliste juig!
Om finaliste in Netwerk24 se Smaakmaker-kompetisie te wees, is ‘n groot eer vir die Weskussers Alecia van Zyl en Dawid Botha. Van Zyl is ‘n sprankelende gr.-1-onderwyseres by Laerskool Saldanha […]
-
Joshlin-ondersoekspan vereer vir suksesvolle vervolging
Eer is bewys aan die ondersoekspan van die Joshlin Smith-saak tydens die Wes-Kaapse polisie-toekennings. Die geleentheid het op 17 Januarie by die Century City Convention Centre plaasgevind, waar kapt. Wesley […]
-
Haglike stortingsterrein
“Die vuilste en treurigste plek wat daar is, en niemand doen moeite om iets daaraan te doen nie.” Só beskryf ‘n bekommerde inwoner Velddrif se munisipale vullis-stortings- terrein. Die Bergrivier-munisipali- […]
-
Bloureier gered ná gevaarlike verstrengeling in vislyn
’n Vroeë oggend se visvang op die Bergrivier het op 2 Januarie ’n onverwagse wending geneem toe Alan Kessell, ’n plaaslike visserman en natuurliefhebber, op ’n ernstig beseerde bloureier afgekom […]
-
Fatal paragliding accident in Porterville
A paragliding incident in Porterville turned tragic when a 57-year-old man from Britain lost his life.According to Tania Helfrich, district spokesperson for the West Coast policing district, the incident occurred […]
-
Jongman van Vredenburg koelbloedig vermoor
Kan ‘n ma nog seer hanteer? Só vra Shereen Williams, ’n ma van Vredenburg, haarself af, nadat haar seun, Sherman Williams (29), koelbloedig vermoor is.Die voorval het op Woensdag 14 […]
-










