Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Familie soek geregtigheid vir moord op jong kroegman van Velddrif
Die ondersteuning, liefde en omgee vir John-Ray Pieterse (26), was opmerklik by die Laaiplek-landdroshof vandag (Woensdag 15 April). Die twee verdagtes in die moordsaak van Pieterse, William Owies (50) en […]
-
Elandhuis vir Gestremdes funksioneer sonder lisensie, ouers eis dat raad onmiddellik uittree
Die bekende Die Eilandhuis vir Gestremdes in St. Helenabaai se lisensie om as gesondheidsorgverskaffer vir 2026 te funksioneer, is nie hernu nie. Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand het […]
-
Loslopende beeste ‘n ergernis in Weskusdorp
JACOBSBAAI – Inwoners in dié rustige Weskusdorp tussen Saldanha en Vredenburg in die Saldanhabaai- munisipale gebied (SBM) voer ‘n jarelange stryd teen loslopende beeste wat veral snags tuine vertrap, grasperke […]
-
-
Pret tydens sporttoer
Die leerders het vet pret gehad Hulle het wedstryde gespeel, deelgeneem aan pret aktiwiteite asook oefen sessies.
-
Hill-Lewis elected DA leader as new leadership team unveiled
Geordin Hill-Lewis elected DA leader as party unveils new leadership team, marking major transition following federal congress in Midrand.
-
Paasbeker na noorde
Ná ‘n reeks harde wedstryde het die Naka Bulls van Pretoria die afgelope Maandag as kampioen uit die stryd getree nadat hulle die gasheer, die Saldanhabaai-rugbyklub, met 50-19 in die eindstryd geklop het.










