Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Geniet die dag saam met Mel
Haar vertoning, ‘Chaos is gratis’, sal dit ‘n interessante dag maak. Die vertoning begin om 12:30 en kaartjies kos R250, R350 vir VIP en R450 vir VVIP. Stuur e-pos aan lapspta.events@gmail.com of skakel 022 772 0302 om kaartjies te bespreek.
-
Donate a book and make a difference
The Mama Mile Foundation is currently running a book drive for the Meeulanders Motorbike Club and asking for dontaions of books
-
-
Ouers erg vies vir skool
Ouers het onlangs by Weslander aangeklop om die gemeenskap bewus te maak van die situasie en ander te waarsku om seker te maak van ‘n onderwysinstelling se amptelike status voordat hulle hul kinders daar inskryf.
-
-
Woord van die week:
Elke week neem Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) ons saam op ‘n ontdekkingstoer van interessante Afrikaanse woorde en idiome. Wil jy dalk ‘n woord in die WAT borg of selfs ‘n nuwe woord help insluit wat nog nie…
-
REDAKSIE | Dink maar mooi (v)oor tuisskoling
Klein onafhanklike tuisskooltjies het veral ná die grendeltyd oral in die Weskus opgeskiet.
-
Lesersfoto
Om aan die Weskus te woon, beteken om elke aand met uitsonderlik mooi sonsondergange bederf te word – soos dié wat deur Christo Gerber vasgevang is.









