Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Eerste GPF-vergadering ‘kook’ oor misdaadprobleme
Misdade soos aanrandings, geweldadige rooftogte, huisbrake, veediefstal, dronkbestuur en diefstal uit motorvoertuie was meer as die vorige jare dieselfde tyd.
-
Hoe spanning diere raak
In gemeenskappe waar mense self onder groot druk leef, word diere se emosionele welstand maklik misgekyk.
-
Vyf gesinne verloor als in vier dae se brande
In Diazville en Paternoster het die brande op Woensdag 28 Januarie plaasgevind en op Vredenburg twee dae tevore.
-
MENING | Want my kind is mos jou kind ook …
Voordat jy kon sê mieliemeelpap met vissmoortjie daarby, is die feestyd iets van die verlede.
-
Elektriese toebehore hou gevaar in
Volgens Jonker kan niemand net deur na ‘n produk te kyk, weet of dit veilig is nie. Laboratoriumtoetse is nodig om bv. isolasie, stroombane en materiaal te toets.









