Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Optog vir kinderbeskerming
Volgens Luanca Engelbrecht, die programkoördineerder van Hoopsig, is dié optog deel van Hoopsig se missie en verantwoordelikheid om ‘n veilige en ondersteunende ruimte vir die dorp se kinders te skep.
-
SKOLENUUS | Leerder bring trots
Hiermee het hy sy baadjie en das ontvang, wat sy harde werk en trots weerspieël, terwyl Starke voortgaan om die skool se naam op die hoogste vlak te verteenwoordig.
-
SKOLENUUS | Sokkerspan bring trots
Die span het besonder goed presteer en daarin geslaag om die meeste van hul wedstryde te wen.
-
-
No story too small as Schools Zone celebrates every achievement
From rural fields to city pitches, every school story matters. NovaNews Schools Zone ensures no achievement goes unnoticed nationwide.
-
SPORT | Vier judokas in SA stryd
Hulle verteenwoordig nie net hul klub nie, maar ook hul gemeenskap, en is vasbeslote om die meeste van hierdie geleentheid te maak en hul drome in judo na te jaag.
-
MISDAAD | Polisie kry vermoedelik gesteelde tamaties terug
Sowat R2 000 se tamaties is Woensdagaand (3 Junie) in Jane Phiri (27) se huis in Mandelapark, Lutzville, gevind.
-
Velddrif GPF kom byeen
Die Velddrif-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) hou sy imbizo op Donderdag 25 Junie. Dit vind om 18:00 by die Velddrif-stadsaal plaas. Almal welkom.
-
NovaNews launches Schools Zone on Youth Day
NovaNews is launching the Schools Zone, a dynamic digital home for school news, sport, achievement, and community stories across South Africa.
-
Saldanhabaai-munisipaliteit belê spesiale vergadering te midde van Valke-ondersoek
Valke bevestig SBM-ondersoek na kontrakverlengings; Speaker noem dit vals nuus, munisipaliteit ontken formele kennis, politieke spanning verdiep.









