Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
NSRI drie keer uitgeroep oor Paasnaweek
Nic Stevens, die stasiebevelvoerder van NSRI Mykonos, het gesê die eerste oproep is Saterdag (4 April) om 11:45 ontvang.
-
Ter wille van ons kinders . . . mag vryheid seëvier
Ná meer as drie dekades van demokrasie in ons land moet ons eerlik wees met mekaar dat ons nog nie die Vryheid geniet wat ons verdien nie. Ons kan en […]
-
WC semi-finalists at Mrs Curve SA
Noluvu Ludidi Representing the West Coast in Mrs Curve South Africa 2026 as semi-finalists is a proud moment for Gaynor Pieters and Diona Carolus. Pieters, from Vredenburg, said she was […]
-
Tiaan se nuwe enkelsnit is hier
‘n Yzerfontein-inwoner, Tiaan Grundling, is terug met sy nuwe enkelsnit, “Sien”, wat volg op die sukses van “Sakkie van Hentiesbaai”. Die lied, in samewerking met die digter Stanley Cierenberg, dra […]
-
Verloofde langs haar vermoor: ‘My hart is stukkend…’
Pieterse en Smith was omstreeks 01:45 op pad huis toe ná ‘n aandjie uit toe hulle uit die bloute deur ‘n groep mense met onder meer gholfstokke in Dolfynstraat, Noordhoek, aangeval is.
-
Window for admissions is closing
The Western Cape Education Department said parents must ensure applications are submitted before the deadline to be included in the first round.
-
Vermoorde Kotie Nel: ‘ ‘n Sagte siel
het ons verlaat’Kotie Nel wat onlangs Velddrif toe getrek het, se lewelose liggaam is op Donderdag 26 Maart met verskeie steekwonde in ‘n huis in Lemoenkloof, Paarl, gevind. Weslander het op 27 […]










