O.13-sokkerspan maak Diazville trots

Diazville Primêr o.13-sokkerspan
Diazville Primêr wens sy o.13-sokkerspan geluk nadat hulle vir twee agtereenvolgende Saterdae aan die Motsepe-sokkerliga deelgeneem het. Die span het besonder goed presteer en daarin geslaag om die meeste van hul wedstryde te wen. “Ons is baie trots op hul toewyding, spanwerk en uitstekende sportmanskap wat op die veld vertoon is. Baie geluk aan die spelers en afrigters met julle uitstaande prestasie. Hou so aan met die goeie werk en maak Diazville Primêr trots.”
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article