Diazville Primêr se o.13-sokkerseuns het onlangs aan die “Rise Up Community Development Programme” deelgeneem en uitstekend presteer. Hulle as die naaswenners in die toernooi en as die Span van die Toernooi aangewys en het ‘n welverdiende trofee ontvang. Die skool is ongelooflik trots op hul harde werk, spangees, deursettingsvermoë en sportmangees. “Julle het ons skool met trots verteenwoordig en bewys dat toewyding en samewerking groot sukses kan bring. Baie geluk aan elke speler en die afrigters met hierdie besondere prestasies,” voeg die skool by.

Sokkerspan bring trots

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 25 June 2026
    Weslander E-Edition – 25 June 2026

Gift this article