Die Laerskool Vredenburg is trots op Stefan Engelbrecht wat gekies is vir die Wes-Kaapse o.14- seunshokkiespan wat die provinsie by die National School Sport Championships Winter Games 2026 sal verteenwoordig. “Ons weet hy sal ons skool en die Wes-Kaap met trots verteenwoordig,” het die skool gesê.

Hokkie: Leerder mik hoog

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 25 June 2026
    Weslander E-Edition – 25 June 2026

Gift this article