Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die dag het die jong leerders die geleentheid gebied om op ‘n prettige en praktiese manier met verskillende beroepe kennis te maak.
Hulle as die naaswenners in die toernooi en as die Span van die Toernooi aangewys.
Die span het besonder goed presteer en daarin geslaag om die meeste van hul wedstryde te wen.
Die skool glo dat lees nie net woordeskat verbeter nie, maar ook selfvertroue, konsentrasie en kritiese denkvaardighede bou.
Diazville Primêr sê die vriendelikheid en ondersteuning sal ‘n betekenisvolle verskil in die lewens van hul leerders maak.
Diazville Primary School’s u-11 chess players won the Lower West Coast Open championship at the Top Schools Chess Tournament.