Die Vereniging vir Christelike Studenteverenigings (VCSV)-leerders van Diazville Primêr het gedurende die skoolvakansie ‘n VCSV-kamp bygewoon, waar hulle die geleentheid gehad het om in geloof te groei, vriendskappe te bou en blywende herinneringe te skep. Die skool bedank al die leerders vir hul ondersteuning en dié wat dit vir hulle moontlik gemaak het om die kamp by te woon. “‘n Spesiale woord van dank aan ons VCSV-opvoeders wat die leerders vergesel en hulle so goed deur die kamp ondersteun het. Jul toewyding en sorg gaan nie ongemerk verby nie.”

VCSV-leerders bou bande

Kamp versterk leerders se geloof

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article