Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Alida Buckle
-
Woelies in Vredenburg vier byna 29 jaar van speel, kwaliteit en persoonlike diens, met generasies klante wat steeds terugkeer.
-
Volgens kapt. Tania Helfrich, Weskus-distrikspolisiewoordvoerder, het Stuurman vir Isaacs daarvan beskuldig dat hy geld onregmatig uit sy bankrekening na sy eie rekening oorgeplaas het.
-
Vir diegene wat daagliks met die siekte saamleef, is dit egter veel meer as ’n onderwerp waaroor daar een maand per jaar gepraat word. Dit verander mense se lewens en plaas groot druk op families, versorgers en diegene wat na mense met demensie omsien.
-
-
Die inisiatief is deur die Piket-Bo-Berg Inwoners Vereeniging, as hoofborg en dryfkrag agter die projek, ondersteun.
-
Die R300 miljoen Paternoster-bedrogsaak is tot Maart 2027 uitgestel, terwyl ondersoeke en moontlike verdere aanklagte steeds afgehandel moet word.
-
Van die nuwe gesigte wat vir die eerste keer hul vaardighede op die rolbalbaan toets, is Geldenhuys en Jonker-prokureurs, Pentz-eiendomme, Bay-Man Projects, Sparkbit en West Coast Party Shop.
-
Padel groei vinnig aan die Weskus, met Langebaan wat ’n nuwe tuiste vir die dinamiese sport en ’n groeiende spelersgemeenskap bied.
-
VF Plus bly gekant teen PGG se Hopefield-projek totdat wetgewing nagekom word.
-
Joswin Owies (35) uit Eendekuil is in die Piketbergse landdroshof skuldig bevind aan daggahandel en tot R4000 boete gevonnis.









