Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Alida Buckle
-
VREDENBURG – Die verkiesing van ’n nuwe uitvoerende burgemeester tydens ’n spesiale raadsvergadering van die Saldanhabaai-munisipaliteit op 26 Februarie 2026 het groot drama en onsekerheid veroorsaak. Die vergadering is regstreeks […]
-
VELDDRIF/ELANDSBAAI – In die vroeë oggendure van Donderdag 26 Februarie (omstreeks 02:15) het lede van die Weskus-polisie ‘n groot klomp onwettige Weskus-kreef ontdek waarna agt mans in hegtenis geneem is. […]
-
ATLANTIS – Woensdagmiddag (25 Februarie) was nie soos enige ander dag in Atlantis nie. Dit het in hartseer en trauma vir baie geëindig toe skieters op ’n taxi-eienaar voor die […]
-
ELANDSBAAI – Inwoners word gewaarsku om asseblief nie van die kreef en ander skulpdiere wat sedert 03:00 gisteroggend uit die see spoel, te gaan oes nie. Die gebied is gesluit […]
-
Die onverwagse bedanking van Charmaine Laubscher, die Saldanhabaai Munisipaliteit (SBM) se onder-burgemeester, uit die Demokratiese Alliansie (DA) en haar aansluiting by die Patriotic Alliance (PA), het skokgolwe deur die Weskus […]
-
Presies twee jaar gelede, op Maandag 19 Februarie 2024, het Kelly Smith (toe 33 jaar oud) haar sesjarige dogter Joshlin Smith by die Saldanha-polisiekantoor as vermis aangemeld. Wat as ’n […]










