Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Alida Buckle
-
Die loting vir die 2026-Sanlam-Boland-Top-12-kompetisie van die Boland-rugbyunie word Donderdag 17 September regstreeks van die Hoërskool Hugenote af uitgesaai (14:00).
-
Regan Adams, die organiseerder van die sokkertoernooi, het sy waardering aan Nampak Metals se volgehoue ondersteuning van die toernooi uitgespreek.
-
Milford het aan die 5 000-m-baanwedloop deelgeneem en ‘n uitstekende agtste plek uit altesaam 16 atlete behaal. Sy het die wedloop in 38:48.69 voltooi.
-
Die vrywilligers het by die parkeerterrein van Atlantic Shores bymekaargekom en van daar af langs die strand in die rigting van Soverby Lapa gewerk.
-
The inaugural Stiles Legends Pickleball Series concluded at Club Mykonos on Saturday 19 September,
-
In die Superliga-eindstryd het Langebaan A hul seisoen met ‘n titel bekroon, terwyl Swartland as die B-liga-kampioene uit die stryd getree het.
-
Die gimnaste sal onder leiding van Bianca Coenraad, hoofafrigter, en Jenna Meyer, assistent-afrigter, na Pretoria reis.
-
-
Die veiling is deur die afslaer Tjaard Steyn behartig en het gaste die geleentheid gebied om ‘n verskeidenheid wyne te bekom, terwyl hulle ook ‘n belangrike plaaslike saak ondersteun het.
-
Die dag is gekenmerk deur goeie gees, lekker gholf en waardevolle ondersteuning van die gemeenskap.










