Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Alida Buckle
-
‘n Tweejarige seuntjie wat stoksielalleen in die donker op ‘n plaas naby Eendekuil rondgedwaal het, se ouers het hom Sondag 26 April gekry.
-
Ná ‘n strawwe seisoen in die die Lagoon-rolbalklub op Langebaan se Wintersakeliga, is ‘n gedugte viermanskap – die Old Men’s Blend wat hul eerste buiging in die liga gemaak het […]
-
Die polisie in Vredenburg het ‘n ontstellende tendens die afgelope drie maande waargeneem met spaarwieldiewe wat spesifiek Suzuki S-Presso’s en Renault Kwids teiken. Volgens kol. Lindie Marx, stasiebevelvoerder van die […]
-
SALDANHA | LANGEBAAN – Inwoners in Saldanha en Langebaan kry weer môre (Woensdag, 22 April) ’n gulde kans om hulle persoonlike keuses te maak vir ’n nuwe wyksraadslid. Met een […]
-
Verskeie politieke leiers en raadslede van die Demokratiese Alliansie (DA) en verteenwoordigers van vissergemeenskappe het vroeër vandag in dié Weskusdorp se hawe byeengekom om die herstel van byna 300 kleinskaalse […]
-
Die bekende Die Eilandhuis vir Gestremdes in St. Helenabaai se lisensie om as gesondheidsorgverskaffer vir 2026 te funksioneer, is nie hernu nie. Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand het […]
-
JACOBSBAAI – Inwoners in dié rustige Weskusdorp tussen Saldanha en Vredenburg in die Saldanhabaai- munisipale gebied (SBM) voer ‘n jarelange stryd teen loslopende beeste wat veral snags tuine vertrap, grasperke […]










