Die bevestigde gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat het nou op 620 te staan gekom, nadat ‘n bykomede 12 gevalle bevestig is.
Truida Kestell se krieketafrigters is met trots verkies tot sleutelrolle in Vrystaat Jeugkrieket — ’n groot eer vir die skool en spelers.
Die Vrystaat se bek-en-klouseeruitbreking het 604 bevestigde gevalle bereik nadat nog 11 nuwe gevalle hierdie week aangemeld is.
Geld wat by internasionale universiteite bestee is, kon eerder in die Vrystaat aangewend geword het om jongmense op te lei, sê DA in dié provinsie.
Die Masilonyan-munisipaliteit ontvang jaarliks R157 miljoen staatsubsidies, terwyl sowat R168 miljoen aan salarisse, voordele en bonusse bestee word.
Vrydag is bekend gemaak dat nog 116 nuwe klinies bevestigde gevalle aangemeld is, met Kroonstad en Heilbron onder die gebiede wat die swaarste getref word.
“Dit maak dit onmoontlik vir boere om met masjinerie die lande binne te gaan. Dit lei tot vertragings wat ‘n invloed op produksiebeplanning en logistiek het.”
Leerders en jongmense van oor Suid-Afrika heen, asook van Botswana, het die afgelope week in Bloemfontein in rolbal meegeding.
Daar word bereken dat meer as die helfte van die behandelde water in die Mangaung-metro jaarliks verlore gaan.
Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vandeesweek 10 nuwe gevalle van bek-en-klouseer (BKS) in die provinsie bevestig.