Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vandeesweek 10 nuwe gevalle van bek-en-klouseer (BKS) in die provinsie bevestig.
Tot dusver is reeds 43 431 beeste in die Vrystaat ingeënt as deel van die noodmaatreëls om die hoogs aansteeklike siekte te stuit.
Bejaarde boervrou en ‘n boer is die naweek aangerand en ernstig beseer ná twee plaasaanvalle in die Vrystaat.
Vreemde weerpatrone kom sedert begin November in die Vrystaat voor. Die nuutste hiervan was ‘n hewige storm op Dinsdag 2 Desember in Welkom en die Goudveld.
Dit wil voorkom of die malaria waaraan ‘n bekende boer van Luckhoff oorlede is en wat sy vrou en seun ook opgedoen het, geïsoleerde voorvalle is.