Die Hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag 28 April aksie van die minister van landbou afgedwing oor stadige vordering in finalisering van BKS-plan.
Die Vrystaatse landbousektor het ’n belangrike regsdeurbraak beleef nadat die Hooggeregshof in Pretoria die minister van landbou, John Steenhuisen, gelas het om ’n duidelike skema vir private inenting teen bek-en-klouseer…
“Vrystaat Landbou sal nie toelaat dat boere uitgebuit word deur opportunistiese prysmanipulasie of kunsmatige voorraadbeperkings nie.”
Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vandeesweek 10 nuwe gevalle van bek-en-klouseer (BKS) in die provinsie bevestig.
Drie landbouorganisaises wend hulle nou na die hooggeregshof om toestemming te probeer kry dat boere wat kan, hul diere teen bek-en-klouseer beskerm.
Die uitbreking van bek-en-klouseer onder ’n trop van 17 beeste is bevestig, waarvan sewe positief getoets is. Inenting is glo reeds begin.
Vrystaatse boere vra ingryping van die regering om bek-en-klouseer tot ramp te verklaar. Dit kom ná die ongekende toename in die siekte oor die feestyd.
Geweldsmisdade in die landelike gebiede is kommerwekkend
