VrystaatKroon
-
“Dit maak dit onmoontlik vir boere om met masjinerie die lande binne te gaan. Dit lei tot vertragings wat ‘n invloed op produksiebeplanning en logistiek het.”
-
Die boogskietspan van die Hoërskool Trio in Kroonstad het uitstekend gevaar in ‘n kompetisie in Bloemfontein op 18 April.
-
“Today, Phiri moves with confidence and curiosity. His journey reminds us why stronger protections for wild animals are so important.”
-
Op die rugbyveld het Trio die toon aangegee. Op die netbalbane het daar egter ’n ander storie afgespeel, waar Goudveld geseëvier het.
-
“Ons wou iets met ons hande maak wat vir kinders wys dat hulle geliefd is en dat daar mense is wat aan hulle dink,” Alta Els, eienaar van Jordaniapark.
-
Dié sagte, ligte en heerlike vars aarbeimousse is ‘n verrassende nagereg vir saamkuier met familie en vriende hierdie langnaweek.
-
Business and faith leaders of Kroonstad have united in what is widely regarded as a turning point for local renewal in this Free State town.
-
Op Saterdag 14 Maart kon ondersteuners langs die rugbyveld, hokkieveld en die netbalbaan hulle inleef in opwindende skolesport.
-
“Vrystaat Landbou sal nie toelaat dat boere uitgebuit word deur opportunistiese prysmanipulasie of kunsmatige voorraadbeperkings nie.”
-
Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vandeesweek 10 nuwe gevalle van bek-en-klouseer (BKS) in die provinsie bevestig.










