BloemNews
-
Die Vrystaatse landbousektor het ’n belangrike regsdeurbraak beleef nadat die Hooggeregshof in Pretoria die minister van landbou, John Steenhuisen, gelas het om ’n duidelike skema vir private inenting teen bek-en-klouseer (BKS) te finaliseer en te publiseer.
-
Die Vrystaat se nuutste begroting fokus op korttermyn-stabiliteit, eerder as op groei, sê dr. Celeste Campher van die Universiteit van die Vrystaat.
-
After four years back in the Free State, veterinary graduates that was sponsored by the province to study in Russia, still can not work at home.
-
Bea Labuschagne se fietstog oor 1000km van Bloemfontein tot in Kaapstad nader nou vinnig sy einde.
-
Vyf leerders van Bloemfonteinse skole is in Suid-Afrikaanse tennisspanne ingesluit ná ‘n toernooi wat in Pretoria aangebied is.
-
Bea Labuschagne (22) ry binnekort die 1000km van Bloemfontein tot in Kaapstad met ‘n fiets vir ‘n goeie doel.










