Die voormalige burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), André Truter, wat intussen na die Hopefield-omgewing toe verhuis het, is in ‘n senior bestuurshoedanigheid by die projek betrokke.
Hopefield-inwoners spreek hul kommer uit oor ‘n beoogde R50 miljard-waterstof- en sonkragaanleg wat die dorp se erfenis in gedrang kan bring.
Teenstand teen die voorgestelde R50-miljard-brandstofaanleg naby Hopefield groei namate erfenis- en omgewingsgroepe meer vrae opper.
HOPEFIELD – Seer, skok en ongeloof heers tans oor dié Weskus ná ‘n grusame ongeluk gister (Sondag 29 Maart) omstreeks 17:45 op die Hopefield-pad (R45) naby die Elandsfontein-myn plaasgevind het.…
WESKUS – Die Trollope-myngroep se werkers wie nou al drie weke staak is keelvol oor onregverdighede in die werkplek. Sedert Maandag 2 Maart het werkers van dié myngroep, wat by…
Anika Basson (vierde jaar) en Kgotso Monama gekies vir Wes-Kaap atletiekspan na SA-kampioenskappe. Hopefield bring dubbele trots.
‘n Familie is in rou gedompel ná die tragiese dood van twee jong tieners, twee kleinneefs, nadat ‘n sandhoop waar hulle gespeel het, inmekaargesak het en hulle versmoor het.
Twee tienerseuns het versmoor nadat ‘n sandhoop waarop hulle vanmiddag (2 Maart) gespeel het, inmekaargesak het.