
-
Hoërskool Ben Viljoen se Dallers skitter by Akademieweek
Dallers skitter by Akademieweek! Jac‑Johan, Rome en Corne hou die vaandel hoog met trots, talent en onoorwonne Limpopo‑gees.
-
Hoërskool Centurion Woerie‑Kampus: Sagtebalsterre
Centurion Woerie‑Kampus se Elné Moolman & Anica Blom gekies vir SA o.18‑sagtebalspan – trots, talent en toewyding op internasionale vlak!
-
Zwarries maak rugby-geskiedenis by Akademie- en Cravenweek!
Zwartkop lewer vir die eerste keer 3 Cravenweek- en 2 Akademieweek-spelers in een jaar – ’n geskiedkundige prestasie vir die Zwarries!
-
Doom Gouws-rugbyweek – Ben Vorster se Jivano Boois blink
Jivano Boois verteenwoordig Limpopo Blou Bulle by Doom Gouws-week; sy toewyding en talent bring trots aan Hoërskool Ben Vorster.
-
Hoërskool Jan van Riebeeck vier wêreldklas dansprestasie
Alexia en Dané Olivier skitter by Kaapse én Modern Eisteddfod, RAD-eksamens en internasionale balletgeleenthede.
-
SA Skole o.18 Hokkie IPT – Noordheuwel o.18B wen groot
Noordheuwel Dogters O/18B-span wen SA Skole IPT B-afdeling en verdien bevordering na A-afdeling 2027 – ’n prestasie vol trots en inspirasie!
-
TSA American Express Toernooi – Meiha Barends skitter by Super 8
Meiha Barends behaal ’n merkwaardige naaswennerplek in die o/12 TSA American Express Super 8 Toernooi in Durban – ’n prestasie wat Truida Kestell trots maak.
-
Maritzburg College Celebrates Olympiad Excellence
A Naidoo qualifies for the Final Round of the 2026 SA Mathematics Olympiad – a proud moment for Maritzburg College. #RedBlackWhite
-
Rupie Bester’s Table Tennis Triumph
Grey College’s Rupie Bester was crowned SA U15 Champion with gold in singles & bronze in U19 doubles at Nationals. Proud moment for Grey Table Tennis!
-
Adriano Steyn shines and makes Kalahari proud
Adriano Steyn heads to East London for Nationals, then Spain in October — flying Kalahari and Northern Cape’s flag with pride!













