Hoërskool Jan van Riebeeck vier wêreldklas dansprestasie
Alexia en Dané Olivier presteer skitterend by strawwe kompetisie

Hoërskool Jan van Riebeeck vier wêreldklas dansprestasie


Hoërskool Jan van Riebeeck is baie trots op Alexia en Dané Olivier wat met hul uitmuntende talent by die Kaapse Balleteisteddfod én die Modern Eisteddfod uitgestyg het.

Kaapse Balleteisteddfod

  • Dané Olivier – Ballet Repertoire (13–14 jr): 1ste plek
  • Alexia Olivier – Ballet Repertoire (15–16 jr): 2de plek
  • Ballet Trio – 1ste plek + toekenning vir uitnemendste dans

Modern Eisteddfod

  • Duet (Alexia & Dané) – 1ste plek
  • Dané – Kontemporêre Solo: Diploma + deur na Finals
  • Alexia – Kontemporêre Solo: 1ste plek
  • Open Solo: 1ste plek

Royal Academy of Dance

  • Alexia – Advanced 1-eksamen met hoogste lof
  • Dané – Intermediate-eksamen met hoogste lof

Toekomstige hoogtepunte

  • Deelname aan die South African International Ballet Competition (Artscape, 3–6 Aug).
  • Alexia se suksesvolle oudisie vir Johannesburg Ballet se Charlie & the Chocolate Factory.

Hierdie prestasies weerspieël harde werk, passie en deursettingsvermoë. Julle dra die naam van Hoërskool Jan van Riebeeck met trots en inspirasie!

https://janvanriebeeck.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article