
-
Con Spirito Lees uitslae – Laerskool Oranje-Noord skitter
Con Spirito Lees uitslae. Laerskool Oranje-Noord vier Con Spirito-leesukses! Laerskool Oranje-Noord se Rooibye het weer gewys dat lees nie net lekker is nie – dit bring ook groot prestasies! Baie […]
-
Koorleiers vir 2026 – Laerskool Truida Kestell
Koorleiers vir 2026. Met groot trots het Laerskool Truida Kestell in Bethlehem onlangs die elf senior koorleerders aangekondig wat as koorleiers vir 2026 gekies is. Hierdie aanstelling is ’n erkenning […]
-
World Book Day – St Charles College brought magic of storytelling
World Book Day. World Book Day at the Scrummies, the Pre‑Primary School at St Charles College, truly brought the magic of storytelling to life. From a clever little ladybird saving […]
-
Finale Valke rugby-proewe – Laerskool Westwood se Yster
Finale Valke rugby-proewe. 🌟🏉 Rugbytrots by Laerskool Westwood! Baie sterkte aan Juvan Fourie wat hierdie naweek die finale Valke rugby-proewe aanpak. Jy is ’n YSTER, en die hele Wessie-familie staan […]
-
Radikale Redenaars – Hoërskool Hoopstad presteer uitstekend
Radikale Redenaars. Baie geluk aan al die talentvolle leerders wat aan die Radikale Redenaars deelgeneem en puik presteer het! Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en Hoopies is […]
-
Top 80 SANSSU Proewe – Hoërskool Fichardtpark topskuts
Top 80 SANSSU Proewe. Hoërskool Fichardtpark vier SANSSU-sukses! Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is ongelooflik trots op die uitmuntende prestasies van hul skuts tydens die Top 80 SANSSU Proewe 2026. Ranglys-prestasies Hoogtepunte […]
-
Oppie-Tong-Af-Redenaars – Hoërskool Duineveld presteer
Oppie-Tong-Af-Redenaars – Hoërskool Duineveld se redenaars het onlangs hul talente ten toon gestel by die Oppie-Tong-Af-Redenaars, wat digitaal aangebied is. Met skerp argumente, inspirerende motiverings en vermaaklike toesprake het die […]
-
Cross Country – Pearson High School’s successful first interschools
Cross Country. Pearson High School is proud to celebrate the outstanding performances of our cross country athletes at the first interschool’s league race, hosted last week at DF Malherbe. Competitors […]
-
NWU Prestige Sportreeks – Hoërskool Wesvalia
NWU Prestige Sportreeks – Hoërskool Wesvalia se gholfspelers het deelgeneem aan die NWU Prestige Sportreeks. Tydens die sportreeks het hulle gewys hoekom hulle ’n krag is om mee rekening te […]
-
SA Junior Swemkampioenskappe – Paarl Gimnasium skitter
SA Junior Swemkampioenskappe. 🏊♂️ Paarl Gimnasium vier swemhelde! Twee leerders van Hoërskool Paarl Gimnasium, Tiaan Wagener en Mia Stilwaney, het hul skool se naam met trots hoog gehou by die […]













