Silwer blink vir Eden o.16! Baie geluk aan die Kwagga-hokkiespelers wat die Eden o.16 spanne met trots verteenwoordig het tydens die IPT- en Streekstoernooie. Hoërskool Outeniqua Kwagga-trots, toewyding en vasberadenheid het die Kwagga-naam sterk laat skitter!
Eden o.16 IPT B-toernooi – 2de plek
- Déhan Meyer (Kaptein)
- HJ Joubert
- Nico Pretorius
’n Besonderse gelukwensing aan Déhan Meyer, wat as kaptein van die span aangewys is en sy span na ’n welverdiende silwermedalje gelei het.
Eden o.16 Streekspan – 7de plek
- Ruan Hugo
- Retief Sharp

Welgedaan, Kwaggas! Julle harde werk en passie maak Hoërskool Outeniqua en die George-gemeenskap trots.







You must be logged in to post a comment.