
-
Robday Bergsig Sport Festival – Hoërskool Jim Fouché
Robday Bergsig Sport Festival – Die afgelope langnaweek was vol aksie en trots vir Hoërskool Jim Fouché se sportspanne. Rugby-, hokkie- en netbalspelers het aan die Robday Bergsig Sport Festival […]
-
100 Caps vir Juané – Hoërskool Witteberg spog met hokkiespeler
100 Caps vir Juané. Hoërskool Witteberg vier 100ste CAPS vir Juané! Tydens die afgelope naweek se Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks teen Goudveld het Juané Loubser (Gr. 12) ’n merkwaardige mylpaal […]
-
Fairtree Netbaltoernooi – Hoërskool Randburg presteer mooi
Fairtree Netbaltoernooi. Hoërskool Randburg-netbalspanne blink uit by Fairtree Netbaltoernooi. Hoërskool Randburg se o.15- en 1ste netbalspanne het die afgelope naweek hul merk gemaak by die gesogte Fairtree-toernooi wat by Hoërskool […]
-
Knights Hockey Cup – Maritzburg College delighted
Knights Hockey Cup. Maritzburg College – U14A Hockey Triumph – 🏑 Champions of the Inaugural U14 Knights Cup 2026. Maritzburg College proudly congratulates its U14A Hockey Team, who have been […]
-
OppieTongAf – Hoërskool Upington presteer uitsonderlik
OppieTongAf. OppieTongAf bring groot trots na Uppies. By Hoërskool Upington glo hulle dat elke stem ’n verskil kan maak – en die leerders bewys dit keer op keer. Baie geluk […]
-
Winelands Hockey Cup – Victoria Park High School outstanding
Winelands Hockey Cup. Victoria Park High School – Hockey Triumph. Victoria Park High School extends huge congratulations to our U14 Girls Hockey Team for their incredible performance at the prestigious […]
-
Mosselbaai Stoeikampioenskap – Dubbelgoud vir Hoërskool Punt
Mosselbaai Stoeikampioenskap. Hoërskool Punt behaal dubbelgoud. Hoërskool Punt is ongelooflik trots op Ruan van Rensburg, wat gedurende die vakansie aan die Mosselbaai Stoeikampioenskap deelgeneem het – en behoorlik sy merk […]
-
SA Target Rifle Association – St Andrew’s College superior results
SA Target Rifle Association. SATRA National Championship Success. Congratulations to Nathan Holesgrove on an outstanding performance in the recent South African Target Rifle Association (SATRA) competitions held during the school […]
-
Wildeklawer Champions 2026 – Stellenberg Premier Hockey Girls
Wildeklawer Champions 2026. Stellenberg Premier Hockey Girls – Wildeklawer-Kampioene 2026! Hoërskool Stellenberg se Premier Hockey Girls het geskiedenis gemaak met hul eerste deelname ooit aan die prestigeryke ABSA Wildeklawer Hokkietoernooi […]
-
SA Skole-atletiekkampioenskappe – Hoërskool Trio se trots
SA Skole-atletiekkampioenskappe. Hoërskool Trio – Atletiek Uitblinkers. Vyf van Hoërskool Trio se talentvolle atlete het die ongelooflike prestasie behaal om in die Vrystaatspan opgeneem te word wat van 29 April […]













