
-
Tygerberg High School learner obtained 100% Mathematics average
Tygerberg High School is proud to announce that Amy Malgas (Gr. 10 E1) has obtained a 100% Mathematics average before the end of year exams! Well done, Amy! #TiereTrots
-
Laerskool Menlopark se Ryan Hill groet namens Gr 7’s
Laerskool Menlopark gee graag aan hul hoofleiers van 2020 die kans om Menlo te groet namens die graad 7 klas. Vandag groet Ryan Hill. “Liewe Onderwysers en Parkies Binnekort stap […]
-
Hoërskool Solomon Senekal leerder gekies vir “Speeltoneel Mentor My”
Hoërskool Solomon is baie trots op Amy Richter (gr.9) en mnr. Hendri Schutte wat gekies is vir ABS-produksies se “Speeltoneel Mentor My” onder leiding van Desiré Gardener, ‘n bekende televisiepersoonlikheid […]
-
CAMPS BAY STUDENT WINS SECOND PRIZE IN ‘BEELD KREATIEWE-SKRYFKOMPETISIE 2020’
Camps Bay High School recognised as one of the Top 10 Afrikaans First Additional Language Schools in the country. One of Francois Kemp’s (a Matric student at Camps Bay High […]
-
Hoërskool Reitz verkies Gr 12 se 2021 VRL
Baie geluk aan die leerders wat gekies as Graad 12 2021 se VRL vir Hoërskool Reitz: Henco Swanepoel (voorsitter), Carlize de Bruyn (voorsitter), Dewald Groenewald (onder-voorsitter), Anica Wapenaar (onder-voorsitter), Chris […]
-
Hoërskool Reitz se Laerskool verkies VRL vir 2021
Foto bo, vlnr voor: Jodie Haward, Mariana Swanepoel (voorsitter), Suné Hills. Agter: Sané Aucamp (onder-voorsitter) en Jocelyn van Tonder. Baie geluk aan Jodie Haward, Mariana Swanepoel (voorsitter), Suné Hills, Sané Aucamp (onder-voorsitter) en Jocelyn van […]
-
Edgemead High School 2021 Head Prefects
Congratulations to Edgemead High School’s 2021 Head Prefects: HEAD PREFECT: Amy Baartman SENIOR DEPUTY HEAD PREFECT: Caitlin Bell DEPUTY HEAD PREFECT: Hlumelo Sigenu SENIOR PREFECTS : Zethu Mahobe, Siaan Heilbron, Leticha Du Plessis, […]
-
Hoër Meisieskool Oranje: Terugblik-Donderdag
Daar is seker min dinge wat ’n mens se aandag (en in die geval jou hart) so vasvang soos ’n foto van ’n hoërskoolkind in haar pa se arms wat […]
-
Hoërskool Reitz se Laerskool verkies VRL vir 2021
Foto bo: vlnr Voor: Pieter Coetzee, Willie Taljaardt, Wihan Neethling. Agter: Nic Claassen(voorsitter) en Hanru Nel (onder-voorsitter) Baie geluk aan Pieter Coetzee, Willie Taljaardt, Wihan Neethling, Nic Claassen(voorsitter) en Hanru […]
-
Hoërskool Reitz hoofmeisie skitter in ATKV-Olimpiade
Luné Pretorius, hoofmeisie van Hoërskool Reitz vir 2020, het ‘n pragtige prestasie behaal in haar ATKV-Olimpiade. Sy behaal 82,67% en is nommer 1 in die Vrystaat en nommer 14 Nasionaal. […]














You must be logged in to post a comment.