Foto bo, vlnr voor: Jodie Haward, Mariana Swanepoel (voorsitter), Suné Hills. Agter: Sané Aucamp (onder-voorsitter) en Jocelyn van Tonder.

Baie geluk aan Jodie Haward, Mariana Swanepoel (voorsitter), Suné Hills, Sané Aucamp (onder-voorsitter) en Jocelyn van Tonder wat verkies is as Hoërskool Reitz se Laerskool VRL vir 2021.

Hou Reitz se naam hoog!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article