Foto bo: vlnr Voor: Pieter Coetzee, Willie Taljaardt, Wihan Neethling. Agter: Nic Claassen(voorsitter) en Hanru Nel (onder-voorsitter)

Baie geluk aan Pieter Coetzee, Willie Taljaardt, Wihan Neethling, Nic Claassen(voorsitter) en Hanru Nel (onder-voorsitter) wat verkies as Hoërskool Reitz se Laerskool VRL vir 2021.

Hou Reitz se naam hoog, manne!

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article