Luné Pretorius, hoofmeisie van Hoërskool Reitz vir 2020, het ‘n pragtige prestasie behaal in haar ATKV-Olimpiade. Sy behaal 82,67% en is nommer 1 in die Vrystaat en nommer 14 Nasionaal.

Baie geluk, Luné. Hoërskool Reitz is baie trots op jou!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article