Foto’s en uitleg: Dewald Groenewald van DG Photography

Hoërskool Reitz verkies VRL vir 2021


Hoërskool Reitz se VRL vir 2021 is bekend gemaak. Baie geluk met julle verkiesing. Baie sterkte vir julle termyn.

Mag julle geseënd wees en Hoërskool Reitz en sy leerders dien en trots maak.

By Hoërskool Reitz is Akademie top prioriteit. Daarvan getuig  jaarlikse uitstekende matriek uitslae.

Reitz spog vir die 24ste AGTEREENVOLGENDE jaar met ‘n 100% matriekslaagsyfer.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article