
-
Hoërskool Solomon Senekal VRL 2021
Hoërskool Solomon Senekal van Viljoenskroon wens hul Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2021 geluk met hul verkiesing tot die raad. Die name is bekendgemaak tydens die skool se prysuitdeling. Hou […]
-
Hoërskool Solomon Senekal Prysuitdeling 2020
Hoërskool Solomon Senekal is baie trots op die Villies wat hierdie jaar die eerste drie klasposisies in elke graad beklee. Julle maak ons baie trots! Graad 11: (1) Hanli Crous, […]
-
Hoërskool Sentraal Matrieks ontvang Sentraaldasse
Die Traliebond het aan elke matriekleerder ‘n geskenk oorhandig. Die seuns het ‘n spesiale Sentraaldas ontvang en die dogters ‘n Tralieserp. Die Traliebond is trots op die matriekleerders wat binnekort […]
-
Paarl Girls’ High Grade 7 Artes Evening
The Paarl Girls’ High grade 7 Artes Evening was out of this world! Literally! The venue was decorated to look like outer space and the evening was hosted by space […]
-
Grey College Polo players represent Free State
Forty-four of our Grey College water polo players are representing the Free State at the Intra Provincial Water Polo Tournament held in Johannesburg. U14 team wins their semi-final and will […]
-
Hoërskool Sentraal Dux leerder 2020
Baie geluk aan Olivia van Wyk wat as Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se duxleerder vir 2020 aangewys is. #tralietrots #werkenwen
-
Hoërskool Waterkloof bied O.12 Rugbykamp aan
Hoërskool Waterkloof het vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n o. 12-rugbykamp in samewerking met Rhino Rugby South Africa aangebied. 32 Seuns van regoor Gauteng is uitgenooi om aan […]
-
Laerskool AG Visser maak 2021 Leiers bekend
Baie geluk aan die nuut-verkose 2021 leiers van Laerskool AG Visser van Heidelberg. Die hoofleiers is Engela Jordaan (onderhoofmeisie), Klariez Kitching (onderhoofmeisie), Lindsey Barrett (hoofmeisie), JP Delport (onderhoofseun), Janco de […]
-
EHS-Spoiings: sukses-publikasie, enig in sy soort
Foto bo: Meneer Harry Labuschagne en Zara Büchling met die bundel Ten spyte van ‘n chaotiese Covid-jaar, spog die Erries weereens met die jaarlikse Spoiings. Alhoewel dit lyk of die kreatiewe-skryfwerk-bundel […]
-
2021 Wink vir die Nellies
Met 2020 wat einde se kant toe staan, is die Nellies entoesiasties besig om reg te maak vir 2021. Die Bestuurskomitee (BK) is volstoom aan die werk aan hul voorstellingsvideo […]














You must be logged in to post a comment.