Hoërskool Solomon Senekal van Viljoenskroon wens hul Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2021 geluk met hul verkiesing tot die raad. Die name is bekendgemaak tydens die skool se prysuitdeling.

Hou Villies se naam hoog!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article