Hoërskool Solomon Senekal Vier Dubbele Rugbytriomf
Die naam van die Villies hoog gehou

Hoërskool Solomon Senekal Vier Dubbele Rugbytriomf


Hoërskool Solomon Senekal het ’n merkwaardige sportprestasie behaal. Beide die eerste rugbyspan en o.15-rugbyspan is as ligakampioene gekroon na oorwinnings teen Hoërskool Hoopstad in die finaal.

  • Eerstespan: 19–8
  • o.15-span: 33–14

Hierdie dubbele oorwinning is ’n bewys van die spelers se vasberadenheid, spanwerk en trots waarmee hulle die naam van die Villies hoog gehou het. Die Villies spreek ook hul waardering uit teenoor die afrigters wie se toewyding, ure van voorbereiding en passie ’n deurslaggewende rol in hierdie sukses gespeel het.

https://salomonsenekal.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article