
-
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Caitlyn Greve but I like to be called Cait. I joined St Andrew’s in Grade 5, and I am now in Grade 12 in Farrar House. My […]
-
-
Hoërskool Reitz verkies VRL vir 2021
Hoërskool Reitz se VRL vir 2021 is bekend gemaak. Baie geluk met julle verkiesing. Baie sterkte vir julle termyn. Mag julle geseënd wees en Hoërskool Reitz en sy leerders dien […]
-
Hoër Meisieskool Oranje leer in Duits van verjaarsdae
Hoër Meisieskool Oranje se Gr. 10 Duitse leerders het die afgelope twee weke geleer van verjaarsdae in Duits. Hulle moes ’n partytjie beplan en ‘n uitnodigingskaartjie maak en stuur. Aan […]
-
Hoër Meisieskool Oranje se Tennisspan soos Familie
Nadat Hoër Meisieskool Oranje die vorige drie keer teen Bloemhof vasgeval het, het Gina Moolman gehoop om vanjaar die houvas te breek. Oranje en Bloemhof sou mekaar dalk nog drie […]
-
Hoërskool Witteberg
Ons nuwe wêreld laat ons nuut dink, vars leef. Ons dink, droom en doen nuut – op ons unieke manier. Daarom bou ons aan die boustene van kennis en wysheid, […]
-
Brackenfell High School learner receives Black Belt at age 14
Thomas Newman a grade 8 learner (in the middle) graded for 1st Dan (black belt) on Saturday, 12 September. The grading was more or less 4 hours long. This is […]
-
Hoërskool Adamantia Karate-leerders gradeer
Nege van Hoërskool Adamantia, Kimberley, se Karate-leerders het Saterdag, 12 September gegradeer. Selwyn Jembula en Beukes Mihi gradeer van ‘n wit belt na ‘n geel belt. Anthony Mokgoro en CJ […]
-
Hoërskool Schoonspruit maak hulle VRL vir 2021 bekend
Die volgende leerlinge van Hoërskool Schoonspruit is tot die VRL vir 2021 gekies. Hoofseun – Landré Venter, Hoofmeisie – Chané van Niekerk, Sekretaresse – Marli Kruger, Tesourier – Liniese van […]
-
Treverton College embarked on a uniquely crafted X-Cursion Week
Treverton College amidst the chaos of the COVID19 pandemic and embarked on a uniquely crafted X-Cursion Week, in and around their local campus, incorporating all forms of adventure that aimed […]














You must be logged in to post a comment.