
-
St Charles College Speech Night 2020
Pictured: The 2020 Head Boy, Sanele Mdingi (left) with our 2021 Head Boy, Daniel Jacobs (right). The highlight of the St Charles College calendar has always been our annual Speech […]
-
Paarl Girls’ High – Cape Town Premier Hockey League Tournament.
Congratulations to Mia Louw who has been selected as one of the elite players to participate in the upcoming Cape Town Premier Hockey League Tournament. Ons is baie trots op […]
-
Hoërskool Pietersburg stel Akademiese Bestuurshoof aan
By Hoërskool Pietersburg stel hulle ‘n hoë premie op gehalte onderrig en bly die akademiese vordering van hulle leerders hul eerste prioriteit! Dit is juis vir dié rede dat me. […]
-
Hoërskool Durbanville leerders tops in aandele kompetisie
Adrian van Niekerk, Ben van Dalen, Jean van der Westhuizen en Joss Viljoen van Hoërskool Durbanville, het aan ‘n landswye JSE aandele kompetisie deelgeneem en tops uitgekom. Hierdie is ‘n […]
-
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Kiara Laljith. I am in Grade 12, Selborne House. St Andrew’s has taught to me a strong and independent woman. The teachers have taught me that I […]
-
Hoërskool Sentraal – dié skool vir jou
Kyk na hierdie video om te sien waarom Hoërskool Sentraal die skool is vir jou.
-
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria: bronsbeeld as skoolwapen
Met die totstandkoming van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in 1930, is die beeldhouer, Anton van Wouw, se bronsbeeld, “Noitjie van die Onderveld (1907)” as skoolwapen gekies. Die Van Wouw-bronsbeeld is […]
-
Hoërskool Nelspruit: Dame met Finesse aangewys
Foto: Chrisna Loubser en Lize Louw. 2020 Was beslis ‘n jaar met uitdagings vir al ons koshuisleerders, veral dié in matriek. Ekstra spesiale stappe is geneem om Covid-19 by Huis […]
-
Hoër Meisieskool Oranje: Dubbele hartseer vir Flo op Netbalbaan
Vir die netbalspeler Flo Truter het die Covid-19-pandemie ’n ekstra bitter smaak in die mond gelaat. Flo (gr. 12) het vroeg in die jaar ’n besering opgedoen en kon dus […]
-
Hoërskool Robertson leerder presteer in Dans
Elmi Bruwer van Hoërskool Robertson, en danser van Danique Fullard Dance Academy, het aan die Move National Dance Competion deelgeneem. Sy het in die gevorderde Professional (Competition) Section deelgeneem. Sy […]














You must be logged in to post a comment.