
-
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad leerlinge ontvang Voortrekker toekenning
Twee leerlinge van Afrikaanse Hoëskool Kroonstad het die Presidentsverkenner eksamen wat jy by die Voortrekkers kan ontvang verwerf. Baie geluk aan Michelle en SJ wat die Voortrekker Presidentsverkenner eksamen geslaag […]
-
Hoër Meisieskool Oranje se 1ste Hokkiespan nr 1
Die eerste hokkiespan van Oranje se oorheersing was die afgelope dekade so beduidend dat die span die nr. 1-posisie toegeken is vir die afgelope nege jaar vir meisiespanne. SA Schools […]
-
Eunice High School announce Council of Learners 2021
Eunice High School Representative Council of Learners 2021! CULTURE: Feng-Mei Chuang, Lucy Groenewald, Lwazi Besani and Unathi Fikizolo DIVERSITY & COMMUNITY BUILDING: Cara Katzke, Carla Maree, Manuela Achandina, Rebone Chobane, Tashné Canavan and Zani Thomson MARKETING: Dimpho Bogodile, Elke du […]
-
Hoërskool Hoopstad tennisspelers presteer
Baie geluk aan Danielle de Klerk, Juan Erwee en AJ Brink wat plekke behaal het tydens die Vrystaat ProKennex Mini 2-toernooi te Bloemfontein. Danielle de Clerk O/10 – 2de plek […]
-
Paarl Girls’ High swimmers excel
Paarl Girls’ High is very proud of their swimmers, Anika Hugo, Christine Bester, Lica van Niekerk, Lara Botha, Annie Hugo, Abigail Kotze and Lucy le Roux, who were chosen to […]
-
Glenwood High School boys afforded to pursue their sporting dreams in the USA
@IAM360 has afforded a few Glenwood boys scholarships to pursue their sporting dreams in the USA. The recipients are: David Haines – soccer, Dale Shooter – baseball, Samuel Haines – […]
-
Hoërskool Sentraal Voortrekkers verwerf Presidentsverkenner-toekenning
Foto vlnr: Yonay le Roux, Helmien Smit en Megan du Randt Yonay le Roux, Helmien Smit en Megan du Randt van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het hulle Presidentsverkenner-toekenning vir Voortrekkers […]
-
Hoërskool Sentraal: SA o.21-netbalgroep
Baie geluk aan ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Sentraal, Wilmi van Heerden, en oud-Tralie, Fifi Nketsa, wat na die naweek se netbal-proewe as lede van die SA o. 21-netbalgroep aangewys […]
-
Hoërskool Vryburg leerder wenner van kortverhaalafdeling van FAK
Helen Faber, gr12-leerder van Hoërskool Vryburg, is aangewys as die wenner van die kortverhaalafdeling van die FAK se Internasionale Afrikaans-Ekspo vir skoolleerders en studente (Afrikaanssprekendes wat in enige land woon, […]
-
Hoër Meisieskool Oranje: Hokkie
Matilé Prinsloo se broers en susters beter in hul pasoppens wees, hulle mag dalk net ingeruil word vir ’n hokkiewedstryd. Dis nou indien Matilé (gr. 12) voor die keuse gestel […]














You must be logged in to post a comment.