
-
Hoërskool Hoopstad se Ysbere skrik nie vir koue water nie
Hoërskool Hoopstad se Graad 6-koshuisbere is bang vir min dinge. Hulle skrik nie eers vir vriesende water op ‘n koue dag nie.
-
Hoërskool Vryburg leerder presteer van Con Spirito Kultuurvereniging
Jovan Scholtz van Hoërskool Vryburg (Gr. 9) het onlangs aanlyn deelgeneem aan Con Spirito Kultuurvereniging. Hy het die volgende prestasies behaal: • Voorbereide Lees 90% • Onvoorbereide Lees 90% • […]
-
Hoërskool Vryburg se leerders behaal uitstekende prestasies in Redenaars
Hoërskool Vryburg se leerders het aanlyn deelgeneem aan die Radikale Redenaars en het uitstekende prestasies behaal: Tarah Höll (Gr. 11) – Afdeling: Tweetalig – 1ste in NW & 3de Nasionaal […]
-
Hoërskool Waterkloof vier Erfenisdag
Hoërskool Waterkloof het vandag reeds vure aangesteek ter viering van Erfenisdag. Huis Kloofsig se personeel en leerders is ook met ‘n heerlike Erfenisdag-ontbyt bederf. Erfenisdag is ‘n publieke vakansiedag wat […]
-
Vereeniging Gimnasium maak hul Gimmieraad 2020/2021 bekend
Vereeniging Gimnasium het hul Gimmieraad vir 2020/ 2021 bekend gemaak. Baie geluk aan elke lid en sterkte met die taak wat julle opgelê is! Dogters: Jo-Anne Bergoor, Minjonet Botha, Rochelle […]
-
BVHS leerders skitter in tennis
Jodrian van der Merwe en Cayla Scheepers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope naweek deelgeneem aan die Vrystaat 2de mini-tennistoernooi in Bloemfontein en het skitterende uitslae behaal: Jodrian van […]
-
Hoër Meisieskool Oranje se Lisa Cronjé verwesenlik haar droom
Ofskoon dit net ’n rukkie lank ’n werklikheid was, kon Lisa Cronjé wel vanjaar haar laerskooldroom verwesenlik. Dít was om saam met haar jonger sussie, Lea, baan te vat vir […]
-
Hoërskool Upington Tennisspeler kook!
Janneke Engels, ʼn Gr.10 leerder van Uppies het vanaf 12-13 September deelgeneem aan die Cavalier Mini Tennistoernooi in die Strand. Janneke oefen baie hard en is pligsgetrou teenoor haar tennis. […]
-
Hoërskool Upington leerders presteer in Nasionale Redenaarskompetisie
Foto: Chrizelle Strydom en Geo Engelbrecht Hoërskool Upington spog met 5 leerders in onderskeie Top 20 kategorieë by die nasionale Radikale Redenaarskompetisie. Leerders het met ‘n aanlyn-praatjie hul sê gesê […]
-
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad leerder skitter in Liggeweer
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad se Joanice Pretorius het aan die OVL Liga Liggeweer kompetisie deelgeneem. Sy behaal ń 1ste plek – 0/16 – 10m, 69% en 2de plek – 0/16 – […]














You must be logged in to post a comment.