
-
Hoërskool Robertson groet geliefde onderwyser
Marézan het passievol gelewe. Sy was ‘n gebore onderwyseres wat baie hardwerkend en lojaal was. Sy was dikwels, veral gedurende inoefeninge van “Brags”, Kultuuraande en Revue’s, tot na donker by […]
-
Hoërskool Nelspruit: Netbal
Die Mpumalanga Sunbirds het Saterdag, 27 September, vanjaar se provinsiale netbalspan aangekondig. Hoërskool Nelspruit is uitermatig trots op twee oud-Nellies wat ook tans personeellede van NHS is wat nie net […]
-
Edgemead High School newly alected prefect body
Edgemead High School proudly announced their newly elected prefect body for 2021. Danielle Adams, Mae Al Alawi, Jodi Anderson, Amy Baartman, Caitlin Bell, Mohini Bharuth, Joshua Collins, Thea Cottee, Benjamin […]
-
Grenville High School Teacher is a Role Model
Grenville High School teacher, Mr Moloi is the epitome of a role model: not only is he humble, but he is a true gentleman who does everything with enthusiasm and […]
-
Hoër Meisieskool Paarl leerder presteer tydens ATKV Redenaarsplatvorm
Hoër Meisieskool Paarl leerder, Karla de Beer (gr.8) het ‘n video van haar redenaarstoespraak ingestuur en in Julie deelgeneem aan die ATKV se nuwe redenaarsplatvorm – Digipraat. Karla het’n A+ […]
-
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad: Radikale Redenaars
As gevolg van die Covid-19 pandemie het die redenaars-kompetisie vanjaar anders verloop as in die verlede. Leané Labuschagne, Liebré Potgieter en Alida Letooane het tydens vanjaar se kompetisie deurgedring na […]
-
Hoër Meisieskool Oranje leerders verwerf hoogste eerbewys van Voortrekkers
Hoër Meisieskool Oranje het vyf matrieks opgelewer wat die gesogte Nasionale Presidentsverkenner-toekenning verwerf het. Dis die hoogste eerbewys wat ’n Voortrekker kan kry. Dié proses sluit in die bywoning van […]
-
Hoërskool Upington afrigters verwerf “vlak 2” afrigtings-gradering
Foto: vlnr: Lorraine Kotzé en Christine Esterhuizen Uppies se netbal kook! Twee van Uppies se netbal afrigters, Mev Lorraine Kotze en Mev Christine Esterhuizen, het hul “Level 2” gradering in […]
-
BVHS leerder presteer by Bethlehem Eisteddfod 2020
Carlem Germishuizen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het uitstekend presteer tydens die eerste digitale Bethlehem Eisteddfod 2020. Sy het die Vokaal Solo A++ toekenning ontvang. Voortrekker is baie trots op jou […]
-
Eunice High School: And sometimes against all odds, against all logic, we still have hope.
Ashleigh Moolman Pasio (old girl) And sometimes against all odds, against all logic, we still have hope. Yesterday although the course suited me well, I felt really good and I […]













