
-
St Andrew’s School for Girls announced 2021 Head Girls
2021 Leaders St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, congratulate Marvelous Aderibigbe, their 2021 head girl and Elena Mandić and Andzani Mthenjane their 2021 deputy head girls. “We are so grateful to […]
-
Laerskool AG Visser bied meer
Laerskool A.G. Visser van Heidelberg, Gauteng,is die skool waar u kind in totaliteit opgevoed en onderrig word in sy/haar moedertaal: Afrikaans.
-
Willem Postma Primêre Skool leerder neem deel aan internasionale konsert
Willem Postma Primêre Skool, Bloemfontein, is baie trots op Denise Cilliers. Sy het deelgeneem aan ‘n internasionale virtuele konsert. Sy was slegs een van 8 gekose Suid Afrikaners wat gekies […]
-
Paarl Girls’ High hockey players selected for Cape Town Premier Hockey Leaque
Paarl Girls’ High is very proud of their hockey players who were selected to take part in the Cape Town Premier Hockey League. This is a very exciting hockey tournament […]
-
Hoër Meisieskool Oranje kondig VRL aan vir 2021
Hoër Meisieskool Oranje het hulle Verteenwoordige Raad vir Leerders bekend gemaak. Baie geluk aan die volgende leiers: Magé Troskie (Hoofdogter), Irmanie Buys (Onderhoofdogter), Zelmi Marx (Onderhoofdogter), Joané Bekker, Lizka Fouché, Karli […]
-
HTS Witbank: Aandag alle Graad 7’s
HTS Witbank – die voorloper skool! Waardes Akademie Sport Kuns en kultuurank is die voorloper in: Pret Veiligheid Join our blue family for an unforgettable high school experience! #DieVoorloperskool #TheBlueCrew […]
-
Hoërskool Strand leerders gekies vir Hokkie liga
Hoërskool Strand wens die leerders wat gekies is om aan die “Cape Town Premier Hockey League – CPL” by die Westelike Provinsie Krieket Klub deel te neem baie geluk! Die […]
-
Hoërskool Bothaville bied ‘n blinde veiling aan vir Fondsinsameling
Bothaville Hoërskool plaas as deel van hul fondsinsamelingsprojek van 2020 die volgende versamelstuk op ‘n blinde veiling aan. Versamelstuk: Joost vd Westhuizen huldeblyk nr 22 van slegs 89 geproduseer. Hoe […]
-
Hoërskool Sentraal se Tennis Aktiwiteite
Hoërskool Sentraal beskik oor 8 tennisbane waarop daagliks geoefen word. Sentraal beskik ook oor ‘n tennismasjien. Aktiwiteite gedurende die jaar: Jaarliks ’n kampioenskap by die skool om die ranglyste te […]














You must be logged in to post a comment.