
-
Hoër Meisieskool Oranje Matrieks 2020 se Studiekeuses
MEDIESE VELD GEWILDE STUDIEKEUSE VIR OMS MATRIEKS 2020 – Deur Ivanke van Jaarsveld Die wye wêreld roep, die toekoms wink en kort voor lank is die OMS-matriekklas van 2020 oor […]
-
-
Primêre Meisieskool Oranje leerder neem deel aan 2020 Bethlehem Eisteddfod
Lika Claassens, Gr 3,van Primêre School Oranje het onlangs deelgeneem aan die 2020 Bethlehem Eisteddfod. Dit het hierdie jaar op ‘n digitale platvorm plaasgevind. Lika het meriete toekennings ontvang vir […]
-
Primêre Meisieskool Oranje vier Onderwysersdag
Primêre Meisieskool Oranje het vandag met onderwysersdag gewys wat hulle alles vir hul leerders beteken. Jou ligte is nog aan as almal sin al af is! Jou kind is nog by […]
-
Hoër Meisieskool Oranje se VRL Hoofleiers
Magé Troskie is verlede week as die Hoër Meisieskool Oranje se hoofmeisie vir 2021 aangewys. Zelmi Marx en Irmarie Buys is die onderhoofleiers. Magé, wat in 2016 die Laerskool Gill […]
-
Grey College manne wys hul staal by SA o/21 Rugby
Dertien voormalige Grey-rugbymanne het gister, 4 Oktober, hul staal gewys tydens die SA o/21 rugbykampioenskappe wat op Emiratespark aangebied is. Vir die Vrystaat Cheetahs, het die volgende manne uitgedraf: Janco […]
-
St Andrew’s School for Girls appreciate their Teachers
In appreciation of the exceptional teachersI at St Andrew’s on this World Teachers’ Day, we would like to share a tribute from Gomolemo Moloi. “I personally bow, salute and pay tribute […]
-
Hoër Meisieskool Oranje Graad 10 leerders doen hul voor in mondeling as Skoolhoof/Hoofdogter
Hoër Meisieskool Oranje se Gr 10’s moes vir hulle Afrikaanse mondeling hul voordoen as die skoolhoof/hoofdogter wat die nuwe leerders op Oranje se Pampoenrokfunksie toespreek. Dis 2040 en Marita Oosthuizen […]
-
2020 Treverton College Matric service followed by Speech and Prize Giving Day
Sunday evening 4th October 2020 Treverton College held their Matric Valedictory Service followed by their Matric Speech Day and Prize Giving on Monday morning with both events being streamed live. […]
-
Hoërskool Upington gholfers presteer
Foto links: Jano Malan – Foto regs: P.A. Karsten en Jano Malan Die afgelope naweek is die Lime Acres Junior Ope aangebied. Dit is die eerste Noord-Kaap order of merit toernooi […]














You must be logged in to post a comment.