
-
Mnr en Mej NHS-2020 aangewys
Na vele uitdagings en ‘n digitale grand finalé, is die sjarmante JG Pansegrouw en die pragtige Lourese Kempen van Hoërskool Nelspruit as 2020 se Mnr. en Mej. NHS aangewys. Dié […]
-
Oud-leeder van Hoërskool Strand ontvang Rektorstoekenning
Misha Erasmus, oud-leerder van Hoërskool Strand (matriek 2016), het die Rektorstoekenning vir akademiese uitnemendheid in Fisioterapie ontvang. Wat ‘n ongelooflike toekenning om te ontvang. Hoërskool Strand is trots op hierdie […]
-
Hoërskool Salomon Senekal hou Geesweek
Hoërskool Salomon Senekal in Viljoenskroon het ‘n geesweek aangebied vanaf 28 tot 2 Oktober 2020 met verskillende temas. Maandag het hulle afgeskop met ‘n Nerd-dag in gewone klere. Die kinders […]
-
Camps Bay canoe’ists headed to the SA Champs
Grade 8 Camps Bay High School learner, Holly Smith, took part in the Fidelity ADT Western Cape Canoe Union Marathon Champs on 19 and 20 September and finished in first […]
-
Hoërskool Ermelo kuns-leerders presteer tydens Mpumalanga Kunskompetisie
Die Erries neem elke jaar deel aan die kunskompetisie wat deur die Departement van Onderwys geloods word en vele top tien plekke is al deur die Erries ingepalm. Hierdie jaar […]
-
Grey Kollege Voortrekkers slaag Presidentverkenner-eksamen
Baie geluk aan Alex Els, Theuns Botha, Sakkie Steenkamp en Jonathan du Plessis van Grey Kollege met die behaling van hul Presidentsverkenner toekenning.
-
Cornelia Saaiman skenk haar 32ste eenheid bloed
Mev Cornelia Saaiman van Bloemhof het op 1 Oktober haar 32 ste eenheid bloed geskenk. Sy daag nou almal in die gemeenskap van Bloemhof uit om dieselfde te doen. Foto […]
-
Krugersdorp High School learners excel in Hockey
Krugersdorp High School celebrated Excellence in Hockey on Tuesday. A group of players from the 1st team who have played over a 100 games received their white jerseys. Thank you […]
-
St Andrew’s School for Girls enjoying last days before final exams
St Andrew’s School for Girls throwback to the grade 8 and 12 camp in January 2016. These grade 8s are now the leaders of our school, enjoying their last few […]
-
Hoërskool Oranje Meisies se Hoofdogter van 2020 se emosies lê vlak met afskeid
Hoërskool Oranje Meisies se Flo Truter het emosioneel gesê dat dit vir haar ‘n voorreg was om die Hoofdogter van die skool vir 2020 te kon wees. Saam met al […]














You must be logged in to post a comment.