Op foto’s is die personeel van die eerste kwartaal.

Vandag, 1 Februarie, begin al die onderwysers by Bethlehem Voortrekker Hoërskool vir die nuwe skooljaar! ‘If you are planning for a year, sow rice; if you are planning for a decade, plant trees; if you are planning for a lifetime, educate people.’ Baie sterkte met die groot taak wat op elkeen van Voortrekker se personeel, en alle ander onderwysers, wag!

Trekkertrots

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article