
-
Leeuwenhof Akademie se Voorskool kleuters leer van kuikens
Kuikens wat kiep en kleuters vol vere, vlerke van alle kleure en geure! Fantasie Vrydag was ‘n vlug vol pret, hulle het selfs geloer watter tande kuikens het! Die broeikaste […]
-
Hoër Meisieskool Oranje lewer twee SA-Redenaarswenners op
Die Hoër Meisieskool Oranje het twee nasionale redenaarskampioene opgelewer. Dit nadat Rehanjo Swanepoel en Kamryn Lowe koning gekraai het in die ATKV Oppie Tong Af-redenaarskompetisie wat die afgelope week aanlyn […]
-
Saint Andrew’s School, Bloemfontein donated blood
Saint Andrew’s School, Bloemfontein, held a blood drive on 6 October. In a time of need, you will always find support from the Saints community. Thank you to everyone who […]
-
Leeuwenhof Akademie leerder blink uit in Kleiduifskiet
Karel Mestdagh van Leeuwenhof Akademie het die afgelope naweek tydens die Freestate Standard Championship uitgeblink in Kleiduifskiet (Skeet en ATA Trap) en het die afgelope naweek die volgende prestasies behaal: […]
-
Primêre Skool Jordania skitter by Eisteddfod
Foto vlnr: Mike le Roux, Lené Labuschagne, Lanri Labuschagne, Cara Cilliers, Like Bernard, Zelri de Beer, Carli Olivier, en Gerrit Scheepers Tydens die Eisteddfod, wat hierdie jaar aanlyn plaasgevind het, […]
-
Hoër Meisieskool Oranje: SA senior kortbadkampioenskap
Chloë le Roux (gr. 10) van Hoër Meisieskool Oranje is een van twee Vrystaatse swemmers wat gekies is om op die Suid-Afrikaanse senior kortbadkampioenskap later vandeesmaand in Pietermaritzburg mee te […]
-
St Andrew’s School for Girls: Gauteng Equestrian Championships
Congratulations to St Andrew’s School for Girls’ equestrian girls on their wonderful results from the 2020 Gauteng Championships. Emma Watson competed in the junior 1m championship and placed 1st. Michaela […]
-
Pietermaritzburg Girls’ High School participating in Canoe Marathon
Melonie Croeser from Pietermaritzburg Girls’ High School, will be participating in both the singles and doubles events at the 2020 South African Marathon Championships on Sunday 11 October (Single Canoe […]
-
Hoërskool Randburg Studenteforum 2021
Vlnr: Mion van Tonder, Chloë Morrow en Suné Jooste Baie geluk aan Hoërskool Randburg se Studenteforum vir 2021! Mag 2021 vir julle ‘n jaar wees vol groei, sukses en ongelooflike […]














You must be logged in to post a comment.