Primêre Skool Naudéville in Welkom spog hierdie jaar met drie nuwe onderwysers. Hulle is Danél Kirchner, Anneline Jackson en Sumeri de Villiers.

Mag julle baie gelukkig wees by die Naudie-familie!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article