
-
Hoërskool Waterkloof hou hul Krieket-merietefunksie
‘n Suksesvolle krieket-merietefunksie is op Vrydag, 2 Oktober, in die skoolsaal van Hoërskool Waterkloof gehou. Rassie van Dussen was die gasspreker. Toekennings is aan spelers en spanne gemaak wat besondere […]
-
Hoër Meisieskool Oranje kondig hul 2021 Koshuis-VRL aan
Hiermee maak Hoër Meisieskool Oranje hul Koshuis VRL vir 2021 aan. Baie geluk aan Zelmi Marx: hoofdogter Joostehuis, Doré Botha: onderhoofdogter Joostehuis, Winé Marais: hoofdogter Le Rouxhuis, Nicole Anderson, Klarissa […]
-
King David Primary School Victory Park intruduce new Principal
On behalf of the SABJE, we would like to take the opportunity to introduce Mr. Kevin Lees, the new Principal of King David Primary School Victory Park. Mr. Lees has […]
-
St Andrew’s School, Bloemfontein, matrics awarded badges
Three of St Andrew’s matrics were awarded SAINTS SCHOLARS badges this morning. To qualify for this award,the boys had to achieve an aggregate of above 85% for two consecutive examination […]
-
Hoërskool Fichardtpark: Boodskap van Hoofdogter 2020
*Die blou van my rok en die wapen op my bors is die rede vir my trots.* Mede-Fichies As die nuutverkose hoofdogter van 2021 wil ek graag my visie met […]
-
Hoërskool Strand verkies VRL (Graad 9-11) en AR (Graad 12) vir 2020/2021
Foto vlnr: André Bester, Anya Lotze en Marais Westraat Hoërskool Strand wens die leerders geluk wat tot die VRL (Graad 9-11) en AR (12) vir 2020/2021 verkies is. Hoërskool Strand […]
-
BHVS leerder 1ste in SA met Redenaars
Trekker eerste in SA met redenaars! Keaan de Klerk van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is aangewys as die nasionale wenner van die graad 11 Oppie Tong Af-kompetisie se vermaaklikheidstoespraak-kategorie. Baie geluk, Keaan! […]
-
Afrikaanse Hoër Seunskool: Affieraad Graad 11/12, 10/11, 9/10 en 8/9
Die nuwe Affieraad vir 2021 is vanoggend met ‘n lewendige uitsending vanuit die hoof se kantoor aangekondig. Baie geluk aan die volgende Graad 11 seuns wat in hul matriekjaar die […]
-
Hoërskool Fichardtpark: Boodskap van die hoofseun
*Om ‘n Fichie te wees is ‘n eer vir my en ook vir die Blou Blazer aan my sy.* Dit is vir my ‘n groot voorreg om as Hoërskool Fichardtpark […]














You must be logged in to post a comment.