Hoërskool Punt, Mosselbaai, spog met die afskop van die nuwe skooljaar met 4 nuwe personeellede:

Me. Stefanie Keyser (Musiek), Me. Mari Grobler (English), Me. Kari Fox (Verbruikerstudies) en Me. Anke Badenhorst (Fisiese Watenskappe).

Baie welkom by die Visse!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article