
-
EHS-landbouleerders op landbou-uitstappie
Foto: Jana Vissser Die graad 10- en 11-Errie landboubestuur-leerders het op Woensdag 7 Oktober die JanVos Landgoed besoek van meneer Jan Grey. Daar het die leerders baie gesien en geleer: […]
-
Jong entrepreneurs in die maak by Lettie Fouché Skool
Leerders van Lettie Fouché Skool het vroeg in die jaar ‘n nuwe uitdaging aangepak – hulle het erdwurm plase gebou. Hierdie projek het leerders vaardighede aangeleer soos bou van erdwurm […]
-
Design and Technology at St Charles College
Pictured: Steven Scott St Charles College Grade 12 boys studying Design and Technology were recently tasked with designing and making a wall unit that was functional, could securely attach to […]
-
Hoërskool Witteberg 2021 Leierskap
Dit is met trots dat ons vandag ons nuwe leiers vir 2021 bekend maak. Baie geluk aan elkeen van die leerders. Ons sien met groot verwagting uit na julle termyn. […]
-
Hoër Meisieskool Oranje kondig 2021 VRL vir Gr 9 tot Gr 11 aan
Hoër Meisieskool Oranje het hul 2021 VRL vir Gr 9 tot 11 aangekondig: Graad 9 – Cara Smith, Mieke van Niekerk, Hannerie Rossouw, Carlé Stockenström en Alana Beukes Graad 10 […]
-
Hoër Meisieskool Oranje kry nuwe Dramadrag
Foto 1 vlnr: Chamé van Zyl, Natalie Pretorius, Anya Taljaard en Wilana Wolfaardt. Foto 2 vlnr: Danielle Cloete, Ayanda Mfazwe en Mia Janse van Rensburg Ná dekades van die ou […]
-
St Andrew’s School for Girls 2021 leadership
Congratulations to the St Andrew’s School for Girls 2021 Head girl, Marvelous Aderibigbe and deputy head girls, Elena Mandić and Andzani Mthenjane.
-
St Andrew’s School for Girls 2021 leadership council announced
Front ltr: Natasha Chitambo, Baraka Ntimba, Andzana Mthenjane, Marvelous Aderibigbe, Elena Mandic, Entle Macoba, Thandolwethu Makhaza, Kayla Chinhakwe Back ltr: Nkanyiso Dlamini, Carolyn Laker, Dineo Nkopane, Gugulethu Mashego, Relebogile Kgomo, […]
-
Hoërskool Witteberg lewer wenner op in Blitsbrein Kompetisie
Coenie Dowling, ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg het deurgedring in die finaal van die Blitsbrein kompetisie. Coenie het ‘n 2e plek behaal in die Vrystaat en eindig algeheel […]
-
Lettie Fouché Skool – Arbeidsgerigte Fase
Die inperking het Lettie Fouché Skool se Arbeidsgerigte Fase nie terug gehou nie. Die skool se Arbeidsgerigte Fase het volstoom na die inperking tydperk met hulle projekte begin. Elke leerder was […]














You must be logged in to post a comment.